YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 6:10

ROMEINE 6:10 Bybel vir almal (ABA)

Hy het een maal gesterf, Hy kan nie weer sterf nie. Die sonde kan Hom nie oorwin nie, nooit nie. Hy lewe en Hy lewe nou vir God.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens en vir altyd gesterwe; maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir God.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het gesterwe en is eens en vir altyd vir die sonde dood. Nou lewe Hy, en Hy lewe vir God.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy ter wille van die sonde eens en vir altyd gesterf, maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir God.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want deurdat hy gesterf het, het hy een maal vir die sonde gesterf; maar deurdat hy lewe, leef hy tot eer van God.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:10 Die Boodskap (DB)

Toe Hy doodgegaan het, het Hy vir altyd ’n einde aan die mag van die sonde gemaak. Nou leef Hy as oorwinnaar daar by God.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het eens en vir altyd vir die sonde gesterf en nou leef Hy vir God.

Deel
Lees ROMEINE 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's