YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 5:9

ROMEINE 5:9 Bybel vir almal (ABA)

Christus het gesterf, en daarom het God ons vrygespreek. En daarom kan ons baie meer seker wees dat Christus ons ook sal red sodat God ons nie sal straf nie.

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn.

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word.

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hoeveel te meer sal ons dan deur Hom van die oordeel gered word, noudat ons deur sy bloed geregverdig is!

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Veel meer dan, omdat ons nou deur sy bloed geregverdig is, sal ons deur Hom van die toorn gered word.

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:9 Die Boodskap (DB)

As God so ongelooflik goed vir ons is deur ons van ons sondes vry te spreek omdat Christus se bloed in ons plek gevloei het, hoef ons nie meer vir sy oordeel bang te wees nie.

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is nou vrygespreek deur Jesus se dood. Hoeveel te meer sal Hy ons nie, deur Jesus, verlos van die toekomstige oordeel nie!

Deel
Lees ROMEINE 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's