YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 5:3

ROMEINE 5:3 Bybel vir almal (ABA)

Ons is ook trots wanneer ons swaarkry, want ons weet dat wanneer ons swaarkry, dan leer ons om geduldig te wees.

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar dis nie al nie: Ons beroem ons ook op ons verdrukking, omdat ons weet verdrukking bewerkstellig volharding

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in verdrukkinge, omdat ons weet dat verdrukking lydsaamheid bewerk

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:3 Die Boodskap (DB)

Al kry ons nou baie swaar, vat dit glad nie ons blydskap weg nie. Allesbehalwe. Ons weet mos dat swaarkry ons vorm en slyp om nog meer op God te vertrou.

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard.

Deel
Lees ROMEINE 5

ROMEINE 5:3

ROMEINE 5:3 AFR83ROMEINE 5:3 AFR83ROMEINE 5:3 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's