ROMEINE 15:23 – Vergelyk alle weergawes
ROMEINE 15:23 AFR83 (Afrikaans 1983)
Maar nou is daar vir my in hierdie streke nie meer 'n nuwe arbeidsveld nie, en ek koester al baie jare die begeerte om julle te besoek
ROMEINE 15:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar nou dat ek geen plek meer het in hierdie streke nie en al baie jare die begeerte het om na julle te kom
ROMEINE 15:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Maar noudat ek my werk in hierdie gebiede voltooi het, en na al die baie jare wat ek gretig daarna uitgesien het om julle te besoek, wil ek dit doen
ROMEINE 15:23 DB (Die Boodskap)
My werk in hierdie streke is egter nou afgehandel. Daarom kan ek my jare lange droom om Rome toe te gaan uiteindelik waar maak.
ROMEINE 15:23 ABA (Bybel vir almal)
Maar nou het ek hier op al die plekke die boodskap oor Christus gebring. Ek wou voorheen na julle toe gegaan het
ROMEINE 15:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar noudat ek nie meer plek in hierdie streke het nie, en reeds vir baie jare die begeerte het om by julle uit te kom, sal ek dit doen
ROMEINE 15:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar het nou nie meer plek in hierdie dele nie, en het 'n groot begeerte om hierdie baie jare na julle te kom