ROMEINE 15:22 – Vergelyk alle weergawes
ROMEINE 15:22 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dit is dan ook die rede waarom ek baie keer verhinder is om na julle toe te kom.
Deel
ROMEINE 15 AFR83ROMEINE 15:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarom is ek ook elke keer verhinder om na julle te kom.
Deel
ROMEINE 15 AFR53ROMEINE 15:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Om die waarheid te sê, juis dít is die rede waarom my besoek aan julle so herhaaldelik vertraag is.
Deel
ROMEINE 15 NLVROMEINE 15:22 DB (Die Boodskap)
As gevolg van al my sendingwerk kon ek tot nou toe nog nie daar by julle uitkom nie.
Deel
ROMEINE 15 DBROMEINE 15:22 ABA (Bybel vir almal)
Ek het op baie plekke die boodskap van Christus gebring, en daarom kon ek nie na julle toe kom nie.
Deel
ROMEINE 15 ABAROMEINE 15:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom is ek ook dikwels verhinder om by julle uit te kom.
Deel
ROMEINE 15 AFR20ROMEINE 15:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom is ek ook baie verhinder om na julle te kom.
Deel
ROMEINE 15 CAB23