ROMEINE 15:21
ROMEINE 15:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek het die riglyn van die Skrif gevolg: “Dié vir wie nog nooit van Hom vertel is nie, sal sien; en dié wat nog nooit van Hom gehoor het nie, sal verstaan.”
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:21 Bybel vir almal (ABA)
Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Niemand het vir hulle van Hom vertel nie, maar hulle sal Hom sien, hulle het nie van Hom gehoor nie, maar hulle sal van Hom weet.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar soos geskrywe is: Hulle aan wie niks van Hom vertel is nie, sal dit sien; en hulle wat nie gehoor het nie, sal dit verstaan.
Deel
Lees ROMEINE 15