ROMEINE 15:20
ROMEINE 15:20 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil graag die goeie boodskap bring waar mense nog nie van Christus gehoor het nie. Ek wil nie gaan preek waar ander mense klaar gepreek het nie.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar só, dat ek my eer daarin gestel het om die evangelie te verkondig, nie waar Christus alreeds bekend was nie — om nie op die fondament van 'n ander te bou nie
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het my eer daarin gestel om die evangelie te verkondig waar die mense nog nie van Christus gehoor het nie, want ek wil nie op die fondament van iemand anders bou nie
Deel
Lees ROMEINE 15