ROMEINE 13:6
ROMEINE 13:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle betaal belasting, want die regering werk vir God en hulle moet belasting bymekaarmaak.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want daarom betaal julle ook belastings; want hulle is dienaars van God wat juis hiermee voortdurend besig is.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is ook waarom julle belasting betaal, want die owerhede is dienaars van God en hulle is besig om hulle opdrag uit te voer.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom betaal julle ook belastings; want hulle is dienaars van God wat hulle juis hiermee bemoei.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want daarom betaal julle ook belasting, want hulle is dienaars van God wat gedurig hieraan aandag gee.
Deel
Lees ROMEINE 13