ROMEINE 13:2
ROMEINE 13:2 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand ongehoorsaam is aan die regering, dan is hy ongehoorsaam aan die regering vir wie God gekies en aangestel het. En God sal almal straf wat ongehoorsaam is aan die regering.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat hy wat hom teen die mag versit, die instelling van God weerstaan; en die wat dit weerstaan, sal hulle oordeel ontvang.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie hom teen gesag verset, kom dus in opstand teen die ordening van God; en wie in opstand kom, sal sy verdiende straf kry.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie die gesag teenstaan, verset hulle dus teen die instelling van God, en diegene wat hulle verset, sal 'n oordeel oor hulleself bring.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elkeen dan wat die krag weerstaan, weerstaan die verordening van God
Deel
Lees ROMEINE 13