ROMEINE 12:9
ROMEINE 12:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LAAT die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan
ROMEINE 12:9 Die Boodskap (DB)
Moenie net maak asof julle mekaar liefhet nie. Nee, gee regtig vir mekaar om. Haat alles wat sleg is. Doen net waarvan God hou.
ROMEINE 12:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet waarlik lief wees vir mekaar. Julle moet slegte dinge haat en graag goeie dinge doen.
ROMEINE 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is.
ROMEINE 12:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet waarlik lief wees vir mekaar. Julle moet slegte dinge haat en graag goeie dinge doen.
ROMEINE 12:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LAAT die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan
ROMEINE 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is.
ROMEINE 12:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle liefde moet ongeveins wees. Verafsku die kwaad; hou vas aan die goeie.
ROMEINE 12:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die liefde onbeskaamd wees. Verafsku wat sleg is; hou vas aan wat goed is.