YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 12:21

ROMEINE 12:21 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie dat slegte dinge jou oorwin nie. Jy moet goeie dinge doen, sodat jý die slegte dinge kan oorwin.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moenie dat die kwaad jou oorwin nie, maar oorwin die kwaad met die goeie.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Moenie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:21 Die Boodskap (DB)

Moenie toelaat dat dit wat sleg is in jou lewe die oorhand kry nie. Oorwin die Bose deur te doen wat God van jou vra.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie toelaat dat die slegte julle onderkry nie, maar deur goed te doen moet julle die slegte te bowe kom.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:21

ROMEINE 12:21 AFR83ROMEINE 12:21 AFR83ROMEINE 12:21 AFR83ROMEINE 12:21 AFR83ROMEINE 12:21 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's