YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 12:17

ROMEINE 12:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:17 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle nie ook slegte dinge aan hulle doen nie. Julle moet goeie dinge doen. Al die mense moet dink dit is goeie dinge.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moet niemand kwaad met kwaad vergeld nie, maar rig julle gedagtes op dit wat vir alle mense goed is.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vergeld niemand kwaad vir kwaad nie. Verskaf dinge wat eerlik is in die oë van alle mense.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:17 Die Boodskap (DB)

Moenie net regsit om ander mense in eie munt terug te betaal as hulle iets verkeerds aan julle gedoen het nie. Doen liewer goeie dinge sodat ander mense kan sien dat julle God dien.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense.

Deel
Lees ROMEINE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's