ROMEINE 12:15
ROMEINE 12:15 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer ander mense bly is, dan moet julle saam met hulle bly wees. Wanneer hulle hartseer is, dan moet julle saam met hulle hartseer wees.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees bly saam met diegene wat bly is; treur saam met diegene wat treur.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees bly saam met die wat bly is, en ween saam met die wat ween.
Deel
Lees ROMEINE 12