ROMEINE 12:14
ROMEINE 12:14 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle vir die Here vra om goed te wees vir hulle, julle moenie vir Hom vra om hulle te straf nie.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie.
Deel
Lees ROMEINE 12