YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 12:13

ROMEINE 12:13 Bybel vir almal (ABA)

Party mense wat ook aan die Here behoort, het baie min goed. Julle moet van julle goed vir hulle gee. Julle moet vriendelik wees met vreemdelinge.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Help die medegelowiges in hulle nood en lê julle toe op gasvryheid.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Betoon meelewing met die behoeftes van die •heiliges; lê julle toe op gasvryheid.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Uitdeel aan die noodsaaklikheid van heiliges; aan gasvryheid gegee.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:13 Die Boodskap (DB)

Help ander gelowiges wat swaarkry. Wees gasvry. Stel julle huise tot beskikking van gelowiges wat nie ’n plek het om tuis te gaan nie.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maak ’n gewoonte daarvan om gasvry te wees – maak nie saak of dit oor kos of slaapplek gaan nie.

Deel
Lees ROMEINE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's