YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 12:11

ROMEINE 12:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:11 Bybel vir almal (ABA)

Julle moenie lui wees nie, julle moet hard werk in die gemeente. Dit moet vir julle lekker wees. Julle moet die Here dien.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moenie traag wees in julle toewyding nie; bly geesdriftig; hou vol om die Here te dien.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Nie traag in besigheid nie; vurig van gees; dien die Here

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:11 Die Boodskap (DB)

Moenie vir een enkele oomblik verslap in julle diens aan die Here nie. Nee, laat die Gees julle met sy krag aan die brand steek sodat julle voluit vir God kan leef. Dien die Here met groot oorgawe.

Deel
Lees ROMEINE 12

ROMEINE 12:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

Deel
Lees ROMEINE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's