YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 11:34

ROMEINE 11:34 Bybel vir almal (ABA)

Wie mag vir die Here sê wat Hy moet dink? Wie mag vir Hom sê wat die regte dinge is wat Hy moet doen?

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees?

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wie ken die bedoeling van die Here? Wie gee Hom raad?

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want wie het die gedagte van die Here geken? Of wie het as sy raadsman opgetree?

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want wie het die gedagtes van die Here geken? of wie was sy raadgewer?

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:34 Die Boodskap (DB)

Wie ken God se planne? Is daar iemand wat vir Hom kan voorskryf wat om te doen?

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie van ons kan regtig verstaan hoe God dink? Of wie sou as sy raadgewer kon optree?

Deel
Lees ROMEINE 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's