ROMEINE 11:3
ROMEINE 11:3 Bybel vir almal (ABA)
“ Here, die Israeliete het u profete doodgemaak, en hulle het u altare afgebreek. Ek het alleen oorgebly. En nou wil hulle my ook doodmaak.”
Deel
Lees ROMEINE 11ROMEINE 11:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Here, hulle het u profete gedood en u altare het hulle afgebreek, en ek het alleen oorgebly, en hulle soek my lewe!
Deel
Lees ROMEINE 11ROMEINE 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Here, hulle het u profete doodgemaak en u altare afgebreek, en net ek het oorgebly, en hulle wil my ook om die lewe bring.”
Deel
Lees ROMEINE 11