YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 11:29

ROMEINE 11:29 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer God vir iemand genade gee, dan gee Hy dit vir altyd. Wanneer Hy mense kies, dan kies Hy hulle vir altyd.

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die genadegawes en die roeping van God is onberoulik.

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

As God eenmaal aan mense sy genadegawes geskenk en hulle geroep het, trek Hy dit nooit weer terug nie.

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die gawes en roeping van God is immers onherroeplik.

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die gawes en roeping van God is onberoulik.

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:29 Die Boodskap (DB)

Hy gaan nooit terug op sy woord nie.

Deel
Lees ROMEINE 11

ROMEINE 11:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en sy gawes en roeping staan onherroeplik vas.

Deel
Lees ROMEINE 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's