ROMEINE 11:23
ROMEINE 11:23 Bybel vir almal (ABA)
As die Israeliete in Christus glo, dan sal God hulle weer aanneem om aan Hom te behoort. God kan dit doen.
ROMEINE 11:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ook hulle sal, as hulle nie in die ongeloof bly nie, ingeënt word; want God is magtig om hulle weer in te ent.
ROMEINE 11:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
En wat hulle betref, as hulle nie in hulle ongeloof volhard nie, sal hulle ook geënt word, want God is in staat om hulle terug te ent.
ROMEINE 11:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En wat hulle betref, as hulle nie in hulle ongeloof volhard nie, sal ook hulle weer ingeënt word. God is magtig om hulle weer terug te kan ent.
ROMEINE 11:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ook hulle, as hulle nie in die ongeloof bly nie, sal ingeënt word, want God is magtig om hulle weer in te ent.