ROMEINE 11:2
ROMEINE 11:2 Bybel vir almal (ABA)
God het nie sy volk gelos nie. Hy het hulle gekies om aan Hom te behoort. Hy het hulle gekies voordat Hy alles gemaak het. Julle moet onthou wat die Ou Testament oor Elia sê. Elia het by God gekla oor die Israeliete. Elia het gesê
Deel
Lees ROMEINE 11ROMEINE 11:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God het sy volk wat Hy vantevore geken het, nie verstoot nie. Of weet julle nie wat die Skrif in die gedeelte oor Elía sê nie? — hoe hy by God optree teen Israel en sê
Deel
Lees ROMEINE 11ROMEINE 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het sy volk, wat Hy lank tevore verkies het, nie verstoot nie. Of weet julle nie wat die Skrif sê van Elia nie, hoe hy by God oor Israel gekla het
Deel
Lees ROMEINE 11