ROMEINE 11:15
ROMEINE 11:15 Bybel vir almal (ABA)
Toe God die Israeliete gelos het, het Hy die sonde weggeneem van ander mense in die wêreld. Nou is alles reg tussen die ander mense en God. Julle moet dit weet: Wanneer God die Israeliete weer aanneem om aan Hom te behoort, dan sal dit wees soos wanneer Hy dooie mense weer laat lewe.
ROMEINE 11:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as hulle verwerping die versoening van die wêreld is, wat sal hulle aanneming anders wees as lewe uit die dode?
ROMEINE 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
As hulle verwerping vir die wêreld versoening beteken het, wat sal hulle aanneming dan nie beteken nie? Niks minder nie as lewe uit die dood!
ROMEINE 11:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As hulle verwerping vir die wêreld versoening meegebring het, wat sal hulle aanneming nie beteken nie! Niks anders nie as lewe uit die dood!
ROMEINE 11:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want as die verwerping van hulle die versoening van die wêreld is, wat sal die ontvangs van hulle wees as lewe uit die dode?