ROMEINE 11:14
ROMEINE 11:14 Bybel vir almal (ABA)
en ek hoop die Israeliete word jaloers wanneer hulle sien dat God die heidene red. Dan kan God party van die Israeliete ook red.
Deel
Lees ROMEINE 11ROMEINE 11:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as ek tog maar net my eie volk jaloers kan maak en sommige uit hulle kan red!
Deel
Lees ROMEINE 11ROMEINE 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
om op een of ander manier my eie mense jaloers te maak en sommige van hulle te red.
Deel
Lees ROMEINE 11ROMEINE 11:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
in die hoop dat ek dalk my eie mense jaloers kan maak, en 'n aantal van hulle tot verlossing kan bring.
Deel
Lees ROMEINE 11ROMEINE 11:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ek die wat my vlees is, op enige manier tot navolging kan uitlok en sommige van hulle kan red.
Deel
Lees ROMEINE 11