ROMEINE 10:8
ROMEINE 10:8 Bybel vir almal (ABA)
Nee, daar is geskryf: Die boodskap van God is naby jou, dit is in jou mond en in jou hart. Daardie boodskap is die boodskap dat ons moet glo. Dit is die boodskap wat ons vir julle bring.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart. Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nee, die Skrif sê: “Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart.” En hierdie woord is die boodskap van die geloof, en dit is wat ons verkondig
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nee, wat sê dit? “Hier by jou is die woord, in jou mond en in jou hart” – dit is die woord van geloof wat ons verkondig.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar wat sê dit? Die woord is naby jou, in jou mond en in jou hart: dit is die woord van die geloof wat ons verkondig
Deel
Lees ROMEINE 10