YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 10:5

ROMEINE 10:5 Bybel vir almal (ABA)

Moses het geskryf oor mense wat doen wat God se wette sê sodat God hulle kan vryspreek. Moses het gesê: Elkeen wat doen wat die wette sê, sal lewe omdat hy dit gedoen het.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want Moses beskrywe die geregtigheid wat uit die wet is: Die mens wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses skryf naamlik van die vryspraak op grond van wetsonderhouding dat die mens wat doen wat die wet beveel, daardeur sal lewe.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moses skryf immers van die geregtigheid wat op grond van die wet verkry word: “Die mens wat hierdie dinge doen, sal hierdeur leef.”

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want Moses beskryf die geregtigheid wat uit die wet is, dat die mens wat hierdie dinge doen, daardeur sal lewe.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:5 Die Boodskap (DB)

Moses skryf dat elkeen wat die wet streng onderhou op grond daarvan in die regte verhouding met God sal leef.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses skryf soos volg omtrent die moontlikheid om jou saak met God reg te maak: “Wie die vereistes van die wet nakom, sal daardeur lewe.”

Deel
Lees ROMEINE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's