YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 10:17

ROMEINE 10:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die geloof kom dus uit die aanhoor, en die aanhoor kom deur die verkondiging van Christus.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:17 Bybel vir almal (ABA)

Mense kan net glo as hulle die boodskap gehoor het, en die boodskap wat hulle moet hoor, is die boodskap oor Christus.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die geloof kom dus uit die aanhoor, en die aanhoor kom deur die verkondiging van Christus.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geloof is dus uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:17 Die Boodskap (DB)

Nogtans moet die Woord van die Here bekendgemaak word. Mense kan net tot geloof kom as hulle die Woord hoor. Daarom maak ek die boodskap van Christus oral bekend sodat mense ’n kans kan kry om dit te hoor.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die geloof volg uit die aanhoor van die boodskap. En die aanhoor van die boodskap volg uit die prediking van die Goeie Nuus wat handel oor Christus.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:17

ROMEINE 10:17 AFR83ROMEINE 10:17 AFR83ROMEINE 10:17 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's