YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 10:11

ROMEINE 10:11 Bybel vir almal (ABA)

Want in die Ou Testament is geskryf: Die mense wat in Hom glo, sal wen, Hy sal hulle nie alleen los nie.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Skrif sê tog: “Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie.”

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die Skrif sê tog: “Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.”

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:11 Die Boodskap (DB)

Die Bybel sê immers: “Niemand wat in God glo, sal ooit met leë hande wegstap nie.”

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos die Skrif sê: “Wie in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.”

Deel
Lees ROMEINE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's