YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 10:10

ROMEINE 10:10 Die Boodskap (DB)

As jy dit glo, spreek God jou vry van al jou sondes. En as jy dit met jou mond bely, word jy verlos.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:10 Bybel vir almal (ABA)

Want ons glo in ons hart, en daarom spreek God ons vry. En ons sê met ons mond dat ons glo, daarom red God ons.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want met die hart glo ons, en word so regverdig verklaar; met die mond bely ons, en word so verlos.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want met die hart glo mens tot geregtigheid; en met die mond word tot redding bely.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:10 Die Boodskap (DB)

As jy dit glo, spreek God jou vry van al jou sondes. En as jy dit met jou mond bely, word jy verlos.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want as ons glo met ons hart, word ons vrygespreek en as ons met ons mond bely, word ons verlos.

Deel
Lees ROMEINE 10

ROMEINE 10:10

ROMEINE 10:10 AFR83ROMEINE 10:10 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's