ROMEINE 1:8
ROMEINE 1:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek wil eers vir Jesus Christus vra om vir my God te sê dat ek dankie sê, want oral in die wêreld praat die mense daaroor dat julle in Christus glo.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
IN die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Allereers dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal, want in die hele wêreld praat die mense oor julle geloof.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Heel eerste dank ek my God deur Jesus •Christus oor julle almal, omdat julle geloof oor die hele wêreld verkondig word.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Eerstens dank ek my God deur Jesus Christus vir julle almal, dat daar oor die hele wêreld van julle geloof gepraat word.
Deel
Lees ROMEINE 1