YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 1:6

ROMEINE 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle maak ook deel uit van daardie nie-Joodse nasies – julle almal wat geroep is om aan Jesus Christus te behoort.

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:6 Bybel vir almal (ABA)

Julle glo ook in Jesus Christus. Hy het ook vir julle gekies om aan Hom te behoort.

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

onder wie julle ook is, geroepenes van Jesus Christus

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle is hierby inbegrepe; ook julle is geroep om aan Jesus Christus te behoort.

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

onder wie julle ook is, julle wat deur Jesus Christus geroep is

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Onder wie is julle ook die geroepees van Jesus Christus

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:6 Die Boodskap (DB)

Julle tel onder die gelukkiges wat hierdie goeie nuus glo. Christus het julle ook geroep om in Hom te glo.

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle maak ook deel uit van daardie nie-Joodse nasies – julle almal wat geroep is om aan Jesus Christus te behoort.

Deel
Lees ROMEINE 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's