ROMEINE 1:31
ROMEINE 1:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
jy kan nie met hulle redeneer nie en ook nie op hulle reken nie; hulle is liefdeloos en sonder ontferming vir ander mense.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:31 Bybel vir almal (ABA)
Hulle doen dom dinge, 'n mens kan hulle nie vertrou nie, hulle is nie lief vir ander mense nie, hulle is vir niemand jammer nie.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
onverstandig, ontrou, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, onbarmhartig
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
hulle is onverstandig, onbetroubaar, liefdeloos, hardvogtig.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
onverstandig, onbetroubaar, liefdeloos en sonder medelye
Deel
Lees ROMEINE 1