ROMEINE 1:19
ROMEINE 1:19 Bybel vir almal (ABA)
Hulle weet die dinge wat mense van God kan weet, want God het dit vir hulle gewys.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat 'n mens van God kan weet, was immers binne hulle bereik, want God het dit binne hulle bereik gebring.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
aangesien dit wat van God geweet kan word, aan hulle bekend is. God het dit immers aan hulle bekend gemaak.
Deel
Lees ROMEINE 1ROMEINE 1:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want wat van God geken kan word, is in hulle openbaar; want God het dit aan hulle getoon.
Deel
Lees ROMEINE 1