YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 1:14

ROMEINE 1:14 Bybel vir almal (ABA)

Ek moet al die mense dien: die Grieke en die mense wat nie Grieke is nie, die mense wat wysheid het en die mense wat nie wysheid het nie.

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Teenoor Grieke sowel as nie-Grieke, teenoor wyse sowel as onverstandige mense is ek 'n skuldenaar.

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek staan onder 'n verpligting teenoor Grieke en nie-Grieke, teenoor ontwikkeldes en ongeleerdes

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Teenoor Grieke sowel as nie-Grieke, teenoor wyses sowel as onverstandiges, staan ek in die skuld

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek is skuldenaar teenoor die Grieke sowel as die Barbariërs; vir die wyse sowel as vir die onwyse.

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:14 Die Boodskap (DB)

Dit is my plig om aan alle mense op aarde, Jode en nie-Jode, geleerdes en ongeletterdes, die goeie nuus oor Jesus Christus bekend te maak.

Deel
Lees ROMEINE 1

ROMEINE 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het ’n groot verantwoordelikheid teenoor almal – maak nie saak of hulle van ons eie kultuur of van ’n ander kultuur is, of hoe opgevoed of onopgevoed hulle is nie.

Deel
Lees ROMEINE 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's