DIE OPENBARING 8:4
DIE OPENBARING 8:4 Bybel vir almal (ABA)
Die rook van die wierook en die gebede van al die mense wat aan God behoort, het opgegaan van die wierook-pan in die engel se hand, dit het opgegaan voor God.
DIE OPENBARING 8:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die rook van die reukwerk het met die gebede van die heiliges uit die hand van die engel opgegaan voor God.
DIE OPENBARING 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die rook van die wierook wat deur die engel geoffer is, het saam met die gebede van die gelowiges opgestyg voor God.
DIE OPENBARING 8:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die rook van die reukwerk het, saam met die gebede van die heiliges, uit die engel se hand voor God opgestyg.
DIE OPENBARING 8:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die rook van die reukwerk wat saam met die gebede van die heiliges gekom het, het uit die hand van die engel voor God opgestyg.