YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DIE OPENBARING 21:7

DIE OPENBARING 21:7 Bybel vir almal (ABA)

As jy oorwin en aanhou glo, dan sal Ek vir jou baie goeie dinge gee. Ek sal jou God wees en jy sal my kind wees.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom 'n God wees, en hy sal vir My 'n seun wees.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen wat die oorwinning behaal, sal dit alles kry, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie oorwin, sal hierdie dinge beërf, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En as die duisend jaar verby is, sal die Satan uit sy gevangenis ontbind word

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:7 Die Boodskap (DB)

Die persoon wat enduit as Christen volhou, sal soos ’n egte kind al hierdie dinge van My erf. Dit is my ooreenkoms. Ek sal vir hom God wees, en hy sal my kind wees.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die een wat aanhou oorwin, sal hierdie dinge erf, en Ek sal vir hom God wees en hy sal vir My ’n kind wees.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's