DIE OPENBARING 21:27
DIE OPENBARING 21:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daarin sal nie inkom iets wat verontreinig en gruwelikheid en leuens doen nie; maar net die wat geskrywe is in die boek van die lewe van die Lam.
DIE OPENBARING 21:27 Bybel vir almal (ABA)
Maar mense en dinge wat onrein is, sal nooit in die stad ingaan nie, ook nie mense wat dinge doen wat baie lelik is en mense wat lieg nie. Maar party mense sal in die stad ingaan. Hulle name is geskryf in die boek van die lewe, die boek van die Lam.
DIE OPENBARING 21:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daarin sal nie inkom iets wat verontreinig en gruwelikheid en leuens doen nie; maar net die wat geskrywe is in die boek van die lewe van die Lam.
DIE OPENBARING 21:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Niks onreins en niemand wat iets losbandigs en vals doen, sal ooit daarin kom nie, maar net dié wie se name in die boek van die lewe, die boek van die Lam geskrywe staan.
DIE OPENBARING 21:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En niks wat besoedel is, en niemand wat iets gruweliks en vals gedoen het, sal ooit toegang tot haar kry nie, slegs hulle wat opgeteken is in die boekrol van die lewe van die Lam.
DIE OPENBARING 21:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Niks onreins en niemand wat iets losbandigs en vals doen, sal ooit daarin kom nie, maar net dié wie se name in die boek van die lewe, die boek van die Lam geskrywe staan.
DIE OPENBARING 21:27 Die Boodskap (DB)
Niks waarvan God nie hou nie, sal in die stad toegelaat word nie. Mense wat hulle vieslik gedra, lieg en bedrieg, sal nie welkom wees nie. Net mense wie se name in die Lam se boek geskryf is, sal toegelaat word. Dit is die boek waarin almal wat vir ewig saam met God gaan leef, se naam geskryf staan.