YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DIE OPENBARING 21:22

DIE OPENBARING 21:22 Bybel vir almal (ABA)

Ek het nie 'n tempel in die stad gesien nie, want die Here God wat alles kan doen, en die Lam, was die stad se tempel.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En 'n tempel het ek nie daarin gesien nie, want die Here God, die Almagtige, is sy tempel, en die Lam.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Tempel het ek nie in die stad gesien nie, want sy tempel is die Here God, die Almagtige, en die Lam.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Tempel het ek egter nie in haar gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is haar tempel.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Tempel het ek nie in die stad gesien nie, want sy tempel is die Here God, die Almagtige, en die Lam.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:22 Die Boodskap (DB)

Ek het gekyk, maar geen tempel in die stad gesien nie. Dit was nie meer nodig nie, want die Here God, die Een wat die sterkste van almal is en alles kan doen, was in die stad. Met Hom en die Lam daar was ’n tempel onnodig.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21

DIE OPENBARING 21:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is sy tempel.

Deel
Lees DIE OPENBARING 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's