DIE OPENBARING 18:18
DIE OPENBARING 18:18 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het gesien hoe die stad brand, en hulle het geskree en gesê: “Daar was nie 'n ander stad wat so wonderlik was soos hierdie groot stad nie!”
DIE OPENBARING 18:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en het uitgeroep toe hulle die rook van haar verbranding sien, en gesê: Watter stad is soos die groot stad?
DIE OPENBARING 18:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
en het geskreeu toe hulle die rook sien soos sy verbrand word. Hulle het gesê: “Watter stad kon met dié groot stad vergelyk word?”
DIE OPENBARING 18:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het geskree toe hulle die rook van haar verbranding sien, en gesê: “Watter stad is net soos dié groot stad?”
DIE OPENBARING 18:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle die rook van haar brand sien, het hulle uitgeroep en gesê: Watter stad is soos hierdie groot stad!