DIE OPENBARING 16:7
DIE OPENBARING 16:7 Bybel vir almal (ABA)
En ek het gehoor iemand by die altaar in die hemel sê: “Ja, Here God, U wat alles kan doen, die dinge wat U besluit, is altyd waar en reg!”
DIE OPENBARING 16:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek het 'n ander een uit die altaar hoor sê: Ja, Here God, Almagtige, waaragtig en regverdig is u oordele.
DIE OPENBARING 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het ek die engel wat oor die altaar toesig hou, hoor sê: “Ja, Here God, Almagtige, betroubaar en reg is u oordele.”
DIE OPENBARING 16:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het ek die engel van die altaar hoor sê: “Ja, Here God, Almagtige, u oordele is betroubaar en regverdig.”
DIE OPENBARING 16:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek het 'n ander een van die altaar af hoor sê: Net so, Here God, Almagtige, waaragtig en regverdig is u oordele.