DIE OPENBARING 11:17
DIE OPENBARING 11:17 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het gesê: “Ons sê vir U dankie, Here God, Almagtige! U is altyd daar en U was altyd daar! U wys dat U baie sterk is en U regeer!
DIE OPENBARING 11:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en gesê: Ons dank U, Here God, Almagtige, wat is en wat was en wat kom, dat U u groot mag aangeneem en as koning geheers het.
DIE OPENBARING 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gesê: “Ons dank U, Here God, Almagtige, U wat is en wat was, dat U nou u groot mag gebruik en as koning heers.
DIE OPENBARING 11:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
met die woorde: “Ons dank U, Here God, Almagtig, U wat is en wat was, omdat U u groot mag opgeneem het, en as koning heers.
DIE OPENBARING 11:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: Ons dank U, Here God, Almagtige, wat is en wat was en wat kom; want jy het jou groot mag na jou geneem en as koning geregeer.