DIE OPENBARING 11:16 - Compare All Versions

DIE OPENBARING 11:16 ABA (Bybel vir almal)

Die 24 ouderlinge wat op hulle trone voor God sit, het gaan lê met hulle gesigte teen die grond en hulle het vir God aanbid.

DIE OPENBARING 11:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En die vier-en-twintig ouderlinge wat voor God op hulle trone sit, het op hulle aangesig geval en God aanbid

DIE OPENBARING 11:16 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die vier en twintig ouderlinge wat op hulle trone voor God sit, het toe gekniel met hulle gesigte na die grond toe en het God aanbid

DIE OPENBARING 11:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ook die vier-en-twintig ouderlinge op hulle trone voor God het op hulle gesigte voor God neergeval en Hom aanbid

DIE OPENBARING 11:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die vier-en-twintig ouderlinge wat voor God op hulle stoele gesit het, het op hulle aangesig geval en God aanbid

DIE OPENBARING 11:16 DB (Die Boodskap)

Die 24 leiers van die kerk (wat op die trone in die hemel gesit het) het eenvoudig voor God neergeval

DIE OPENBARING 11:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die 24 ouderlinge wat op hulle trone voor God sit, het op hulle gesigte neergeval en God aanbid