DIE OPENBARING 11:12
DIE OPENBARING 11:12 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het gehoor dat Iemand hard uit die hemel roep: “Julle moet opkom hiernatoe!” En die twee getuies het in 'n wolk opgegaan na die hemel, terwyl hulle vyande vir hulle gekyk het.
DIE OPENBARING 11:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het 'n groot stem uit die hemel vir hulle hoor sê: Kom op hierheen! En hulle het opgevaar na die hemel in die wolk, en hul vyande het hulle aanskou.
DIE OPENBARING 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle hoor toe 'n harde stem uit die hemel vir hulle sê: “Kom op hierheen!” Toe het hulle in 'n wolk na die hemel toe opgevaar, en hulle vyande het dit gesien.
DIE OPENBARING 11:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het hulle 'n harde stem uit die hemel vir hulle hoor sê: “Kom op hierheen!” En hulle het in 'n wolk na die hemel opgevaar, terwyl hulle vyande hulle agternakyk.
DIE OPENBARING 11:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het 'n groot stem uit die hemel vir hulle hoor sê: Kom op hierheen. En hulle het opgevaar na die hemel in 'n wolk; en hulle vyande het hulle aanskou.