YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 99:9

PSALMS 99:9 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet ons God die Here prys, julle moet buig by sy gewyde berg, want ons God die Here is heilig.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Verhef die HERE onse God, en buig julle neer voor sy heilige berg. Want heilig is die HERE onse God.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Prys die Here ons God, buig voor Hom op sy heilige berg, want die Here ons God is heilig.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Verheerlik die HERE, ons God, buig in aanbidding voor sy heilige berg, want heilig is die HERE, ons God.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verhef die HERE onse God, en aanbid by Sy heilige berg; want die HERE onse God is heilig.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:9 Die Boodskap (DB)

Maak die Here, ons God, groot. Kniel voor Hom neer en erken Hom vir wie Hy is. Die Here, ons God, is heilig!

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Loof die HERE ons God! Dien Hom op sy heilige berg, want die HERE ons God is heilig!

Deel
Lees PSALMS 99
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's