PSALMS 99:7
PSALMS 99:7 Die Boodskap (DB)
Uit die wolkkolom het die stem van God gekom. Sy mense het geluister en gedoen wat Hy vra.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het met hulle gepraat uit 'n wolk, hulle was gehoorsaam aan die wette wat Hy vir hulle gegee het.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die wolkkolom het Hy met hulle gespreek. Hulle het sy getuienisse onderhou en die insetting wat Hy hulle gegee het.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
In 'n wolkkolom het God met hulle gepraat, en hulle het sy voorskrifte gehoorsaam, die opdragte wat Hy hulle gegee het.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Uit 'n wolkkolom het Hy met hulle gepraat. Hulle het sy bepalings nagekom, ook die vaste voorskrifte wat Hy vir hulle gegee het.
Deel
Lees PSALMS 99