PSALMS 99:5
PSALMS 99:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet ons God die Here prys, julle moet voor Hom buig, Hy is heilig.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verhef die HERE onse God, en buig julle neer voor die voetbank van sy voete. Heilig is Hy!
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here ons God. Kom buig in aanbidding voor Hom: Hy is heilig!
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verheerlik die HERE ons God, buig in aanbidding voor die voetbank vir sy voete: “Heilig is Hy!”
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verhef die HERE onse God, en aanbid voor sy voetbank; want Hy is heilig.
Deel
Lees PSALMS 99