YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 99:1

PSALMS 99:1 Bybel vir almal (ABA)

Die Here is Koning, die volke moet bewe, Hy sit op sy troon bokant die gerubs, die aarde moet skud.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DIE HERE is Koning; laat die volke bewe! Hy troon op die gérubs; laat die aarde sidder!

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here regeer: die volke erken bewend sy gesag. Hy troon oor die gerubs: die aarde sidder van ontsag.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE regeer – laat die volke bewe! Hy troon oor gerubs – laat die wêreld sidder!

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE is Koning; laat die volk bewe! Hy sit tussen die gérubs; laat die aarde beweeg.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:1 Die Boodskap (DB)

Die Here regeer! Laat elke mens dit weet en dan besef hoe klein hy voor God is. Die Here regeer oor almal bo in die hemel; op die aarde bewe almal voor Hom.

Deel
Lees PSALMS 99

PSALMS 99:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is koning! Laat die nasies bewe! Hy sit op die gerubs! Laat die hele aarde bewe!

Deel
Lees PSALMS 99
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's