PSALMS 92:2 - Compare All Versions

PSALMS 92:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

Dit is goed om die Here te loof, om u Naam te besing, Allerhoogste

PSALMS 92:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Dit is goed om die HERE te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste

PSALMS 92:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dit is goed om die HERE te dank, om u Naam te loof, Allerhoogste

PSALMS 92:2 DB (Die Boodskap)

Allerhoogste Here, dit maak my baie bly om vir U ’n danklied te sing. Ek wil liedere sing om aan U eer te gee.

PSALMS 92:2 ABA (Bybel vir almal)

Dit is goed om vir die Here dankie te sê, om te sing vir U, Hoogste God

PSALMS 92:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Dit is goed om die HERE te dank, om u Naam te besing, Allerhoogste

PSALMS 92:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Om U goedertierenheid in die môre te openbaar en U getrouheid elke nag