PSALMS 89:49
PSALMS 89:49 Bybel vir almal (ABA)
Watter mens wat lewe, sal nie sterf nie? Niemand. Watter mens kan homself vrymaak van die dood? Niemand. Sela
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat sy siel sal kan red uit die mag van die doderyk? Sela.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat homself kan red uit die mag van die doderyk? Sela
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:49 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Watter jong man leef en sien nie die dood nie; wie kan sy lewe aan die mag van die •doderyk laat ontkom? Sela
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:49 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
HERE, waar is U vorige goedertierenhede wat U aan Dawid in U waarheid beloof het?
Deel
Lees PSALMS 89