PSALMS 89:3
PSALMS 89:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek het gesê: “U troue liefde sal vir altyd duur. U getrouheid is so standvastig soos die hemel.”
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:3 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek sê dat U altyd doen wat U belowe het, U sal dieselfde bly, soos die lug daarbo.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemele — daar bevestig U u trou.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, dit hou vir altyd stand in hemel en op aarde.”
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, ek sê dit: Vir ewig word u troue liefde gevestig; in die hemel hou U u trou in stand.
Deel
Lees PSALMS 89