PSALMS 89:22 - Compare All Versions
PSALMS 89:22 AFR83 (Afrikaans 1983)
My mag sal hom ondersteun, my krag sal hom sterk maak.
Deel
PSALMS 89 AFR83PSALMS 89:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
met wie my hand bestendig sal wees; ook sal my arm hom versterk.
Deel
PSALMS 89 AFR53PSALMS 89:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Met my hand sal Ek hom ondersteun, met my arm sal Ek hom sterk maak.
Deel
PSALMS 89 NLVPSALMS 89:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
hom by wie my hand bestendig sal wees; ja, my arm sal hom sterk maak.
Deel
PSALMS 89 AFR20PSALMS 89:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die vyand sal hom nie aanspreek nie; en die seun van goddeloosheid verdruk hom nie.
Deel
PSALMS 89 CAB23